Heksery: Pa wil kind eet

2011-02-05 15:03
Tweets Share Share line Print

Sydney - ‘n Ouer in Papua-Nieu-Guinee word daarvan beskuldig dat hy, onder die invloed van sterk dwelms, sy pasgebore baba as deel van ‘n ritueel probeer eet het.

Die kind se gille het inwoners van die eiland wakker gemaak, waarna hulle op die grusame toneel afgekom het, het Australië se AAP-nuusagentskap Saterdag berig.

Die man is na ‘n polisiestasie gejaag waar hy in hegtenis geneem is.

Die baba het egter aan sy wonde beswyk.

“Dis ‘n uiters ontstellende insident,” het sers. Demas Tapea, polisiekommandeur in die dorp Tabulil, gesê.

“Die gemeenskap is kwaad en ontstel.”

Volgens Tapea word die situasie vererger deur die gemeenskap se “geloof in heksery en toordery.”

Volgens owerhede het die man ‘n lang geskiedenis van dwelmmisbruik, maar glo die gemeenskap dat die voorval deel van ‘n inisiasieseremonie was.

‘n Geloof in, sowel as die beoefening van heksery kom wydverspreid voor in die verarmde nasie van die suidelike Stille Oseaan.

Talle moorde in Papua-Nieu-Guinee word aan rituele en seremonies toegeskryf.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: babasterftes  |  heksery

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.