Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hare waai oor katte in Nieu-Seeland

2013-01-23 09:35
Tweets Share Share line Print

Wellington – Troeteldiereienaars in Nieu-Seeland is hoogs ontstoke oor 'n nuwe voorstel om van katte in die land ontslae te raak as deel van 'n natuurbewaringsinisiatief.

Gareth Morgan, 'n sakeman en filantroop, het 'n beroep op Nieu-Seelanders gedoen om van hulle katte ontslae te raak. Hy het daarop gewys dat 'n kat volgens die jongste navorsing elke jaar 'n gemiddeld van 13 inheemse diere, soos voëls, doodmaak.

Morgan voer aan dié syfer is onaanvaarbaar in 'n land waar baie voëlspesies reeds uitgewis is. Altesaam 37% van oorlewende voëlspesies in Nieu-Seeland is bedreigde spesies.

Hy het voorgestel dat eienaars hulle katte binneshuis hou, en nie meer dié troeteldiere koop nie.

"Natuurlik stel ek nie voor dat jy jou klein vriend nou oor die kop slaan nie," het hy Woensdag in die Dominion Post-koerant gesê.

"Maar as ons ernstig is oor natuurbewaring, moet ons erken dat ons diere aanhou wat van nature ander doodmaak."

Die land se dierebeskermingsvereniging het egter nie positief op dié voorstel reageer nie, en gesê Morgan het geen reg om mense voor te skryf nie.

"Ek sê vir Gareth Morgan, gee pad uit ons lewens," het Bob Kerridge, uitvoerende hoof van die vereniging, op die televisiestasie TV3 gesê.

"Moet ons nie ontneem van die wonderlike vriendskap wat 'n kat aan 'n individu of familie kan bied nie."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: nieu-seeland  |  troeteldiere
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Beatrix Rode sê... Ons moet bietjie daardie wette hier toepas - dink net die bevolking gaan met die helfte verminder!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.