Haïti koop 55 000 tente, maar kort baie meer

2010-02-24 14:06
Tweets Share Share line Print

Port-Au-Prince – Haïti het vandeesweek 50 000 tente van China gekoop, maar benodig nog 150 000 tente om mense wat weens die aardbewings dakloos gelaat is, te huisves, het Rene Preval, die land se minister van buitelandse sake, gesê.

"Ons het 50 000 tente vir $5 miljoen (R38 miljoen) van China gekoop. Hulle sal vandeesweek hier aankom,” het Preval Dinsdag gedurende ‘n perskonferensie gesê.

Die tente is nodig voor Haïti in April deur die reënseisoen getref word.

Die minister het gesê sowat 900 000 van die 1,2 miljoen mense wat dakloos gelaat is, het steeds skuiling nodig.

Hy het daarom die internasionale gemeenskap vir 20 000 tente gevra.

Die geld vir die Chinese tente sal van die $163 mijoen (R1,2 miljard) kom wat deur Venezuela gedurende die PetroCaribe-ooreenkoms gegee is.

Sowat $11 miljoen (R77 miljoen) van die fonds is reeds bestee.

Die Verenigde Nasies (VN) het Dinsdag aangekondig dat Haïti se dodetal op 222 500 staan.

-Sapa-AFP    
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: aardbewing in haïti

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Paul sê... Ook maar mens ook maar lus....... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2002
R 49,995.00

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2008
R 149,900.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY96
1999
R 65,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.