Haïti herdenk maand na aardbewing

2010-02-12 20:34
Tweets Share Share line Print

Port-Au-Prince – Haïti het Vrydag die nagedagtenis van sowat 200 000 mense herdenk, nadat hulle hul lewens ‘n maand terug in die dodelike aardbewing verloor het.

Ongeveer 1,2 miljoen mense het hul huise verloor in die aardbewing wat die hoofstad op 12 Januarie getref het.

‘n Seremonie sal in die stad plaasvind. Die regering het aangekondig dat hulle grootskerms by die kampe sal oprig sodat die mense daar ook die seremonie kan volg. Daar was ook aan die mense gesê om óf wit óf swart te dra, uit respek vir diegene wat gesterf het.

Donderdag se reënval was ‘n teken dat die reënseisoen oppad is, en dat voldoende huisvesting benodig word vir die sowat 1,2 miljoen wat steeds op straat slaap.

Ongeveer 50 000 families, oftewel 272 000 mense het noodmateriaal ontvang om hul eie skuilings te bou, volgens ‘n beampte van die Verenigde Nasies.

Intussen sal tien Amerikaners wat daarvan aangekla is dat hulle 33 kinders hier ontvoer het, agter tralies bly, tot ten minste volgende week. Die staat het nog nie besluit of hulle vrygelaat moet word nie.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: aardbewing in haïti

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Crunchie sê... Lekker, bleddie chinees wat sy rieme styfgeloop het, mokken foer Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Electrical Engineer (Mining)

Pretoria
EOH Recruitment Solutions
R650000 - R750000

Executive: Trading and Relationship Management

Johannesburg, South Africa
Strategy Recruitment Marketing
Market Related

Mid Level PHP Developer

Johannesburg, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
2000
R 56,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY09
2011
R 345,900.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 Sedan 1.3 Plus
2011
R 129,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.