Haïti betoog oor kosvoorrade

2010-02-08 05:19
Tweets Share Share line Print

Port-au-Prince, Haïti – Honderde mense het Sondag in die voorstede van Port-au-Prince betoog en ‘n burgemeester daarvan beskuldig dat hy kos wat deur bystandsgroepe geskenk is, opgaar en nie uitdeel nie.

Dié betogings het in die Petionville-omgewing van die hoofstang plaasgevind en is een van die grootstes sedert dié land op 12 Januarie vanjaar deur ‘n aardbewing geruk is.

Groepe van reg oor die wêreld het tonne rys en ander kos na Haïti gestuur maar die verspreiding hiervan aan slagoffers en haweloses was tot dusver stadig en soms selfs ordeloos.

Betogers het burgemeester Lydie Parent van korrupsie beskuldig en gesê hy gaar kosvoorrade op. Parent was nie beskikbaar vir kommentaar nie.

- Reuters
 

Lees meer oor: aardbewing in haïti

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Masterdebater sê... Ronel, darem nie so toring nie. Wel een wat volgens afrika standaarde redelik hoog is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.