Haïti: Meisie se hand sonder verdowing afgesny

2010-01-18 11:59
Tweets Share Share line Print

Leogane, Haïti – Die hartverskeurende gille van ‘n jong meisie het Maandag steeds deur ‘n tydelike hospitaal weergalm nadat haar hand geamputeer is.

Sandyna Pierre (5) se moeder het langs haar bed gewaak nadat haar dogter se hand die vorige aand sonder verdowing geamputeer moes word, het Sky News berig.

Pierre se hand is ernstig beseer toe ‘n verwoestende aardbewing Haïti verlede week getref het. Duisende inwoners het uit vrees uit die hoofstad Port-au-Prince gevlug met die hoop om die angswekkende aardbewing, wat 7.0 op die Richterskaal weeg, te ontsnap.

Volgens Regan Ree, ‘n verpleegster, moes hulle die vyfjarige se hand amputeer maar was daar geen verdowingsmiddels of dokters beskikbaar nie.

Nuus24 het vroeër berig dat reddingspanne van reg oor die wêreld na Haïti stroom om uit te help. Verskeie areas wat deur die aardbewing verwoes is, het steeds geen hulp ontvang nie.

’n Suid-Afrikaanse reddingspan het Sondag in die verpletterde land aan die werk begin spring, het die internasionale departement van skakelwese gesê.

Hillary Clinton, Amerikaanse minister van buitelandse sake, het ontredderde inwoners van Haïti die naweek getroos en beloof dat Amerika hulle sal bystaan.

“Ons (Amerika) sal vandag, môre en in die toekoms hier wees,” het sy  Saterdag met haar aankoms in die land gesê.

– Sapa, Sky News

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.