Haïti: Duisende lyke in massagrafte gestort

2010-01-21 16:48
Tweets Share Share line Print

Port-au-Prince – Werkers is besig om massagrafte teen ‘n heuwel noord van die hoofstad van Haïti te grawe vir duisende slagoffers van die verwoestende aardbewing.

Na bewering sal sowat 10 000 lyke per dag in die grafte gegooi word.

Tydelike klinieke kan skaars byhou en sukkel om al die beseerdes te help. Volgens kundiges is daar ‘n groot risiko dat siektes nou kan uitbreek.

“Die volgende gesondheidsrisiko is iets soos diarree kan uitbreek. Daar bestaan ook ‘n gevaar dat verskeie persone lugweginfeksie kan opdoen as gevolg van die haglike lewensomstandighede,” het dr. Greg Elder, ‘n verteenwoordiger van Doctors Without Borders in Haïti gesê.

Werkers wat verantwoordelik is vir die grou van die grafte beskryf die situasie as “baie traumaties”. Lyke word sonder ophou aangery om begrawe te word.

“Ek het soveel kinders gesien, so baie kinders. Ek kan nie in die aand slaap nie en as ek doen kry ek nagmerries,” het Foultone Fequiert (38) vertel terwyl hy sy gesig met sy T-hemp bedek het teen die stank.

Die werkers kry glo ook nie kans om die oorledenes behoorlik te begrawe nie. Hulle word eenvoudig net in die grafte gegooi en met grond toegegooi.

Volgens die plaaslike regering word die dodetal geskat op 200 000 met sowat 80 000 wat in die massagrafte begrawe word. Na bewering is sowat 2 miljoen mense haweloos gelaat en het sowat 250 000 mense dringend hulp en bystand nodig.

 –Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.