Haïti: Bejaardes leef op een maaltyd ‘n dag

2010-02-11 18:02
Tweets Share Share line Print

Port-Au-Prince- Bejaardes in Haïti wat in tente kamp nadat hul verpleegsterswoning ineengestort het, lewe op een maaltyd per dag wat bestaan uit rys en gedroogde boontjies.

Die voedsel is deur die Amerikaanse vlootbasis geskenk, maar die bejaardes weet nie wat hulle gaan doen as dit binne die volgende twee dae moet opraak nie.

Daar is steeds duisende ander slagoffers van die aardbewing wat angstig om hulp wag sowat vier weke nadat die wêreld voedsel en geld aan die land geskenk het.

Die Verenigde Nasies het in hul laaste verslag gesê dat hulle genoeg rys vesrprei het om 1.1 miljoen hawelose mense vir twee weke te voed. Maar daar is egter drie miljoen wat voedsel benodig.

Die bejaardes wat eers in vullis rondom muise geslaap het, word tans in tente gehuisves, elkeen met sy eie bed.

Ses pensioenarisse het in die aardbewing gesterf, terwyl nog drie binne nege dae gesterf het weens hongersnood en uitputting.

 
- Sapa-AP
 

Lees meer oor: aardbewing in haïti

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Atta sê... O julle Delilas, dink net hoe onrustig ons arme mans deesdae is. Dametjie, jy sal eers 'n baie streng tande toets moet druip voor ek jou gaan uitneem! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.