Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gyseldrama in Algerië sleep voort

2013-01-19 12:50
Tweets Share Share line Print

Algiers – Islamitiese ekstremiste hou steeds buitelanders as gyselaars aan by 'n gasaanleg diep in die Algerynse woestyn, het 'n sekerheidsbron gesê.

Dié nuus volg bykans 48 uur ná 'n mislukte reddingspoging deur die Algerynse weermag in 'n bloedbad ontaard het. Minstens 12 gyselaars en 18 ekstremiste het in die reddingspoging gesterf.

Die groep rebelle het gesê hulle hou steeds sewe buitelanders – drie werkers van België, twee van die VSA, een van Japan en een van Brittanje – in die kompleks in die Sahara-woestyn in die noord-ooste van Algerië aan.

'n Algerynse sekerheidsamptenaar het die aantal buitelandse gyselaars op minstens 10 geraam, maar meer werkers word steeds vermis, insluitend 10 van Japan en agt van Noorweë.

"Daar is geen verandering sedert gister nie, die situasie bly dieselfde," het die amptenaar Saterdag aan AFP gesê.

Die groep terroriste is volgens die Duitse nuustydskrif Focus onder die leiding van Mokhtar Belmokhtar (40), ’n Franse burger van Noord-Afrikaanse afkoms wat in Afganistan teen die Russe geveg het.

Die groep eis dat Frankryk sy militêre operasie in Mali stopsit.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: algerië  |  sterftes  |  gyselaars
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Pieter Du Plessis sê... Dis die verskil tussen n land waar die beskawing al eeue gevestig is, en een waar barbarisme hoogty vier Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:45 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit -DELAYS both ways to / from the Airport
  • Thursday Houghton Estate - 08:27 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Jan Smuts Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.