Gyselaarsdrama laat 58 dood

2011-03-29 23:00
Tweets Share Share line Print

Tikrit (Irak) - Veiligheidsmagte het die provinsiale raadsgebou in die voormalige diktator Saddam Hussein se tuisdorp Tikrit, Irak, Dinsdag bestorm ná ‘n skietery, wat ure geduur het, tussen die magte en skieters in die gebou.

Die skietery het 58 mense dood en 97 mense gewond gelaat, het ‘n polisiebeampte gesê.

“Die jongste syfer is 58 dood en 97 gewond. Ses van dié wat gesterf het, was die aanvallers.

“Die veiligheidsmagte het nou beheer oor die gebou oorgeneem.”

Drie raadslede tel ook onder die oorledenes.

Die skieters, wat weermaguniforms en selfmoord-onderbaadjies gedra het, het die gebou bestorm nadat ‘n selfmoord-bomaanvaller sy toestel voor die gebou laat ontplof het en die pad vir sy makkers oopgemaak het, het veiligheidsbeamptes gesê.

‘n Motorbom het kort daarna ontplof toe polisiebeamptes by die gebou begin aankom het.

‘n Polisiekolonel, sy adjudant en ‘n joernalis is in dié ontploffing dood.

Dit was ure lank onduidelik hoeveel gyselaars aangehou is en of hulle lewend is of nie. Sommige werknemers het daarin geslaag om te vlug.

Dit is onduidelik presies wat in die drama gebeur het.

Hospitaalwerkers het gesê hulle het die lyke van die ses aanvallers ontvang. Twee van hulle het die bomme aan hul onderbaadjies geaktiveer en vier is deur veiligheidsmagte doodgeskiet.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: irak  |  selfmoordbamaanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.