Gyselaarsdrama by Discovery-hoofkwartiere

2010-09-01 21:14
Tweets Share Share line Print

Washington – ‘n Man wat na verwagting gewapen is het Woensdag minstens een persoon gyselaar geneem by die hoofkwartiere van die Discovery Channel in Silver Spring, Maryland, het polisie gesê.

Die polisie het rondom 13:00 ‘n oproep ontvang dat ‘n man met ‘n vuurwapen en moontlik ook plofstof in die gebou is, het polisie-woordvoerder Angela Cruz gesê.

Die oproep het van One Discovery Place gekom waar die kanaal se hoofkwartiere is.

Die area is ontruim, het Cruz gesê.

Die man is as James Lee geïdentifiseer, het wetgewers aan CNN gesê.

Volgens kapt. Paul Starks het polisie in verbinding met die gewapende man getree en hy het glo sekere vereistes gemaak.

Die verdagte het glo “bekommernisse” oor die Discovery-korporasie, het Starks gesê.

Volgens CNN se affiliaat WJLA was daar ‘n ambulans op die toneel en ‘n draagbaar is by die voorportaal van die gebou ingeneem.

Lorie Rorae, ‘n werkgewer, het vertel dat hulle deur sekuriteit aangesê is om die gebou te verlaat.

Volgens Rorae het ‘n sekuriteitsbeampte gesê dat twee kollegas gyselaar gehou word.


Vir meer hieroor, besoek CNN

Volg Nuus24 op Twitter


 

Lees meer oor: gyselaarsdramas

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

lynette.schutte sê... frikken vark.... life without parole.... a man from California hit golfball from Chihuahuas back and killed the little one Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Tiida 1.6 Visia+ 5-dr
2011
R 139,990.00

FORD

Fiesta 1.6 TDCi Trend 3-dr Dsl MY06
2006
R 109,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 VVT-i RB Raider PU MY09
2011
R 229,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.