Griekse museum ontbloot antieke seks

2009-12-10 07:22
Tweets Share Share line Print

Athene. – Seks, liefde en wellus onder die antieke wêreld se gode, heersers en gewone mense is die fokus van ’n nuwe uitstalling in die Griekse hoofstad dié maand.

Lampe met falliese vorms, liefdesbriewe op klei gegraveer en gelukbringers van tussen 7 v.C. en 4 n.C. is maar net ’n fraksie van wat besoekers sal sien by ’n uitstalling opgedra aan die Griekse en later Romeinse god van liefde.

Eros: Van Hesiod se Teogonie tot die laat-Oudheid duur van vandag tot April 2010 by die Sikladiese kunsmuseum. Dit bestaan uit 280 artefakte van 50 museum in Griekeland,Siprus, Italië en Frankryk, insluitende die Louvre.

Die uitstalling gee ’n oorsig van die veranderende persepsies van Eros (vir die Romeine as Kupido bekend) van die agtste eeue v.C., toe hy as ’n invloedryke god van die Romeinse tydperk beskou is, tot die Romeinse tydperk, toe hy minder sterk en bloot ’n metgesel vir Venus geword het.

Die uitstalling se organiseerders sê besoekers moet let op die moderne tyd se opvatting van ordentlikheid wanneer hulle inkom, want die antieke mense het baie min bedenkinge oor erotiese kuns gehad.

“In antieke Griekeland kon ’n mens ’n sekstoneel op ’n openbare of private gebou se dakkam sien – mense was glad nie preuts nie,” sê prof. Nicholas Stampolidis, direkteur van die Sikladiese kunsmuseum. “Maar deesdae is daar yslike skynheiligheid, ’n onverklaarbare puritanisme.” –

- Die Burger

 

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.