'Gholfbehepte' pa straf seuns wat mis slaan

2012-01-26 20:59
Tweets Share Share line Print

Melbourne – 'n Pa wat wou gehad het sy seuns moet die volgende Tiger Woods wees, is 'n opgeskorte vonnis opgelê nadat hy hulle geslaan het wanneer hulle hul houe gemis het, het die Herald Sun berig.

Die hof in Burnley Crown, Engeland, het gehoor die pa was behep met die idee dat sy seuns, wat ses en agt jaar oud is, professionele gholfspelers gaan word.

Die pa, wat nie geïdentifiseer mag word nie, het glo ook sy kinders gebyt, geknyp en hulle met gholfstokke geslaan. Hy het hulle selfs met die gholfballetjies gegooi, het die Lancashire Telegraph berig.

Die man is verlede jaar in Junie gearresteer nadat sy jongste seun met 'n merk in sy gesig skool toe gegaan het en deur sy onderwyser daaroor uitgevra is.

Volgens die polisie het die kinders na gholf as hul werk verwys.

"Ons gaan kampioen-gholfspelers wees wanneer ons ouer word," het die sesjarige glo aan die polisie gesê.

Die man het skuld erken op aanklagte van aanranding en is tot een jaar tronkstraf gevonnis, wat vir twee jaar opgeskort is.

Kliek hier om die volledige storie te lees. 

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.