Gevangene in geheime tronk verkrag

2009-12-11 10:59
Tweets Share Share line Print

Beijing - Geheime tronke in China het Vrydag weer in die soeklig geval toe 'n bewaarder agt jaar tronkstraf opgelê is vir verkragting van 'n gevangene.

Die 26-jarige Xu Jian is deur die Fengtai-distrikshof gevonnis en gesê om skadevergoeding van 2300 yuan (sowat R2500) aan die slagoffer te betaal.

Die 21-jarige vrou het in Augustus na Beijing gekom om die regering te vra vir hulp met 'n dispuut, maar soos baie ander is sy in 'n onwettige aanhoudingsentrum gedwing.

Menseregtegroepe sê provinsiale beamptes ondersteun geheime tronke omdat "hulle vrees dat klagtes aan hoë owerhede hulle in die moeilikheid kan bring".

Op die vrou se eerste aand in dié tronk, in die stoorkamer van 'n hotel, het die wag homself op die boonste bank forseer, haar verkrag en gevlug.

Die regering ontken egter dat dié tronke bestaan.

Die slagoffer se oom, Li, het gesê die familie is ongelukkig met die vonnis en het reeds duisende rande spandeer om oor en weer na Beijing te reis.

Ná die verkragting het die vrou en 50 ander gevangenes ontsnap.

– Sapa-AP
 

Lees meer oor: tronke  |  misdaad  |  hof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.