Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gevangene by Guantanamo dood

2012-09-10 21:31
Tweets Share Share line Print

San Juan – ‘n Gevangene by die Amerikaanse vlootbasis in Guantanamo Bay, Kuba, is twee dae na hy bewusteloos in sy tronksel gekry is, dood.

Die gevangene, wie se naam en nasionaliteit nie bekend gemaak is nie, is Saterdag deur wagte gekry en is dadelik na ‘n hospitaal geneem.

Hy is die negende gevangene wat by die gevangenis dood is sedert die die opening in Januarie 2002. Die gevangenis hou gewoonlik verdagtes aan wat van terrosrisme verdink word. Ses van die vorige sterftes is as gevolg van selfmoord, terwyl twee gevangenes weens natuurlike oorsake dood is.

Kapt. Robert Durand, ‘n woordvoerder vir die vloot, het gesê die oorsaak van die gevangene se dood sal vasgestel word.

Durand het bygevoeg dat die Amerikaanse regering eers die man se familie en sy tuisland van sy dood in kennis wil stel voor hulle enige verdere inligting vrystel.

“Ons wil definitief nie hê dat die familie van die dood in die media moet uitvind nie,” het hy gesê.

Die laaste sterfte by Guantanamo Bay was in April 2011, toe ‘n 37-jarige Afgaanse gevangene selfmoord gepleeg het. Sy prokureur het aan die AP-nuusagentskap gesê dat die man al vroeër probeer het om selfmoord te pleeg. Twee mans van Saoedi-Arabië en een man van Jemen het hulle in 2006 in hul selle gehang. Die weermag glo dit was ‘n gekoördineerde selfmoord.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: guantanamo  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Central Johannesburg - 17:36 PM
    Road name: M1 Southbound
    ACCIDENT approaching Crown Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.