Gemartelde Afgaanse meisie herstel stadig

2012-01-12 16:57
Tweets Share Share line Print

Kaboel – Die Afgaanse kinderbruid wat gemartel is in ‘n poging om haar in prostitusie in te dwing, is stadig besig om te herstel, maar kan nog skaars praat, het ‘n verpleegster aan AFP gesê tydens ‘n besoek aan die meisie Donderdag.

Die 15-jarige Sahar Gul, wat gebrand en geslaan is en wie se vingernaels uitgetrek is, is verlede maand in die keldervertrek van haar man se huis in die noordoostelike Baghlan-provinsie gevind.

Sy was vir ses maande lank in ‘n toilet toegesluit.

“Gul kan sedert die laaste paar dae baie stadig loop. Sy kan eet en in ‘n swak stem praat,” het die verpleegster, Latifa Mirzad van die Wazir Akbar Khan-hospitaal, gesê.

“Sy kan skaars oor haar ontbering praat, maar sy sê soms in ‘n swak stem: ‘My skoonpa en skoonma het my geslaan’.”

Gul se saak is Woensdag direk by president Hamid Karzai opgeneem deur ‘n afvaardiging van die Afghan Women's Network.

“Die president het verseker dat hy sy volle ondersteuning sal gee om die oortreders van die misdaad teen Sahar Gul ernstig te straf sodat niemand so ‘n misdaad in die toekoms pleeg nie,” het Lema Anwari van die netwerk gesê.

Karzai het ná die afvaardiging se besoek aan hom in ‘n verklaring onderneem om aksie te neem teen die “lafhartige” oortreders teen vroue.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: afganistan  |  kindergeweld

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.