Gelukskoot vir tiener seuns
2009-09-19 10:57
Sydney - Twee skoolseuns is dalk R 638 980 ryker nà hul fonds langs ‘n rivier op die Ooskus van Austalië.
Volgens polisie, kan die seuns die geld hou indien niemand dit kom opeis nie.
Dié twee tieners van Lismore in South Wales, het die geld by die polisie ingehandig na hulle regterlike advies ontvang het.
Polisie het nog geen idee aan wie die kontant behoort nie.
- Sapa