Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Geen reëls oortree met Osama-boek'

2012-09-01 11:45
Tweets Share Share line Print

Washington – 'n Prokureur van die voormalige Amerikaanse Seal-spesialismarinier wat 'n boek geskryf het oor die klopjag waarin Osama bin Laden dood is, het gesê sy kliënt het nie ooreenkomste met die Pentagon verontagsaam nie.

Die prokureur het ook gesê sy kliënt "het die reg verdien om sy storie te vertel".

Die skrywer van No Easy Day het regsadvies ingewin voor hy besluit het om voort te gaan met die boek en is nie versoek om vooraf die manuskrip by weermagbeamptes in te dien, soos die Pentagon beweer nie, het Robert Luskin gesê.

Die voormalige marinier "is trots oor sy diens en eerbiedig sy verpligtinge," het Luskin in reaksie op 'n brief van Jeh Johnson, die Pentagon se prokureur, gesê.

Dít volg nadat die Pentagon met regstappe gedreig het oor die boek. Die afgetrede marinier het die boek onder die skuilnaam Mark Owen geskryf, maar is deur die media in Amerika as Matt Bissonnette geïdentifiseer.

Die boek, 'n eerstehandse ervaring van die klopjag op Bin Laden se woning in Pakistan, sal na verwagting volgende week vrygestel word.

Ingevolge 'n ooreenkoms wat in 2007 deur Owen onderteken is, moet boekmanuskripte slegs onder "sekere omstandighede" aan die Pentagon oorhandig word, het die prokureur gesê.

Hy het verder gesê dié ooreenkoms was nie van toepassing op die operasie wat Bin Laden by sy huis in Abbottabad geteiken het nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: osama bin laden
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Procurement Officer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Procurement Officer

Cape Town CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Procurement Officer

Cape Town CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.