Gee kinders pak, sê NZ

2009-08-03 08:41
Tweets Share Share line Print

Wellington – ‘n Referendum oor dit ‘n misdaad is om jou kind pak slae te gee is onderweg in Nieu-Seeland en stembusse bult om lyfstraf te wettig.

‘n Drie weke stemmery wat op 21 Augustus eindig wil die misdaadwetsontwerp wat in 2007 ingestel is verander.

Dié wetsontwerp, wat dit onwettig maak vir ouers om geweld teen hul kinders te gebruik , het dié land verdeel.

Nieu-Seeland is een van 24 lande wat die misdaad verban het.

Die regering en die hoof opposisiepartye sê die nuwe wet werk en terwyl ‘n referendum deel is van die demokratiese proses, word die wet nie deur die uitslag bepaal nie.

Die stembrief lui: “Moet k'n pak as deel van goeie ouerlike tugtiging ‘n misdaad in Nieu-Seeland wees?”

‘n Plaaslike televisiekanaal het aan die begin van die stemmery ‘n peiling vrygestel wat toon dat 83% van Nieu-Seelanders glo ouers moet hul kinders onder sekere omstandighede pak gee.

Die doel van die wet in 2007 was om die hoë syfer van kindermishandeling hok te slaan en om te verhoed dat mense “ouerlike dissipline” as verweer teen aanrandingsklagte te gebruik.

Ondersteuners van die wet sê dit gee baba’s en kinders dieselfde beskerming teen aanranding as dié van volwassenes, terwyl teenstanders sê dit lei tot “goeie families” wat veroordeel word.

Die premier, John Key, het Maandag gesê dat polisie verslae toon dat die verbod op dié misdaad werk.

Hy het ook gesê as dít verander sal die referendum oorweeg word.

Minstens 310 000 mense was verlede jaar ten gunste van die referendum.

Sapa-AFP
 

Lees meer oor: nieu-seeland  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.