Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gedroogde honde-penisse by slaghuis gevind

2013-01-16 14:31
Tweets Share Share line Print

Taipei – Beamptes in Taiwan het Woensdag gesê hulle het tydens ‘n klopjag by ‘n onwettige slaghuis op 400 gedroogde honde-penisse, testikels en verskeie ander interne organe beslag gelê.

Die sentrum vir die beheer van dieresiektes sê altesaam 435 penisse en ander liggaamsdele is in ‘n yskas gevind, terwyl 12 vars hondekarkasse ook Dinsdag tydens die klopjag by die slaghuis in Yunlin gevind is.

Dit was nie onmiddelik duidelik hoekom die eienaar van die slagtery die liggaamsdele gehou het nie, het ‘n woordvoerder gesê.

Die plaaslike media het bespiegel dat die man die penisse as ‘n bestanddeel in kruiewyn kon gebruik weens die bygeloof dat dit mans versterk.

Twee lewende honde is tydens die klopjag gered en beamptes het ook verskeie halsbande gevind, wat daarop dui dat van die dooie honde voorheen troeteldiere kon gewees het, het die woordvoerder gesê.

Die eienaar van die fasiliteit, wat daarvan verdink word dat hy hondevleis verkoop het, het reeds ‘n misdaadrekord nadat hy voorheen al diere doodgemaak het, het sy gesê.

Hy kan tot ‘n maksimum van een jaar tronkstraf gevonnis word en ‘n boete van tot Tw$1 miljoen (sowat R 304 000) opgelê word indien hy skuldig bevind word.

Hoewel hondevleis in die verlede op spyskaarte in Taiwan verskyn het, is dit nou ‘n oortreding om honde of katte te eet en enigiemand wat dit doen kan onder die plaaslike wet tot Tw$500 000 (R 152 987 ) beboet word.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Werner van Tonder sê... So ons kan nog 'n fliek soos the grudge verwag binnekort... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 16:48 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left before Lynnwood Road exit
  • Friday Sandton - 16:45 PM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS through the Marlboro Drive Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.