'Fukushima is stabiel,' sê premier

2011-12-16 16:19
Tweets Share Share line Print

Tokio – Yoshihiko Noda, Japan se premier, het Vrydag aangekondig dat die kernkragstasie wat in Maart deur die tsoenami beskadig is, stabiel is.

Dit is ‘n belangrike stap om uiteindelik ontruimingsbevele te kan ophef en die aanleg te sluit.

Noda se aankondiging is gemaak om die land te verseker dat vordering gemaak is in die nege maande sedert die ramp. Die tsoenami het op 11 Maart drie reaktors by die Fukushima Dai-ichi-kragstasie beskadig. Dit was die ergste kernkrisis sedert Tsjernobil in 1986.

“Die reaktors by die Fukushima Dai-ichi-kragstasie is stabiel. Dit lig ‘n groot bekommernis van ons skouers af,” het Noda gesê.

Kenners reken egter dat die kragstasie steeds kwesbaar is en dat die omgewing steeds met radioaktiewe bestraling besmet is. Dit kan 30 jaar of langer neem om die kragstasie op ‘n veilige wyse te sluit.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: japan  |  kernkragkrisis  |  fukushima

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.