Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Franse treurspel: Hollande 'sál skieters opspoor'

2012-09-06 20:01
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Franse president, Francois Hollande, het Donderdag onderneem om die moordenaars van 'n Britse gesin, wat met vakansie in die Franse Alpe was, op te spoor.

"Alles sal gedoen word om die moordenaar of moordenaars op te spoor," het Hollande op 'n mediakonferensie in Londen, waar hy die Paralimpiese Spele bywoon, gesê.

"Die verhouding tussen Frankryk en Brittanje is baie sterk en ons sal alles doen om hulle op te spoor.

"Ons weet nie wat die motief vir die voorval is nie."

Die president het gesê Frankryk staan "in solidariteit" met die Britte oor Woensdag se aanval naby die Franse dorpie van Chevaline.

Die pa van ‘n gesin wat in die Franse Alpe vermoor is, is Donderdag geïdentifiseer as Saad al-Hilli, ‘n 50-jarige wat in Bagdad gebore is, het ‘n Franse polisiebron gesê.

Die 50-jarige man, sy vrou en 'n ouma is Woensdag gevind ná ‘n skietery waarin ‘n ander man ook dood is.

Twee dogters van die gesin het die treurspel oorleef.

Die polisiebron het bevestig dat die Hilli-gesin in Claygate, Surrey, in die suidweste van Londen gewoon het.

Een dogter wat ook geskiet is, is langs die motor gevind. Sy is in ‘n ernstige, maar stabiele toestand in ‘n hospitaal.

Haar vierjarige sussie het die aanval wonderbaarlik oorleef. Sy het sowat agt ure onder haar ma en ouma se lyke op die agtersitplek van die motor gelê voor sy gevind is.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: frankryk  |  moorde  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chanel Joy Fourie sê... My hart lê in skerwe... Hoe kan God se skeppings só wreed wees? Laat my dink aan Black Eyed Peas se lied - "where is the love?". Luister gerus na die woorde... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 10:45 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 and Hornsnek Road - delays
  • Thursday Crown - 10:10 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Press Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.