Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Franse gyselaars steeds soek

2013-02-22 09:16
Tweets Share Share line Print

Maiduguri – ‘n Ontvoerde Franse familie van sewe is waarskynlik deur hul ontvoerders in twee groepe verdeel, het Franse owerhede Donderdag gesê.

Nigeriese veiligheidsmagte is besig om grensgebiede te fynkam om hulle op te spoor.

Die lede van die familie – ‘n paartjie, hul kinders, wat onderskeidelik vyf, agt, 10 en 12 jaar oud is, en die kinders se oom – is deur ses gewapende mans op drie motorfietse ontvoer terwyl hulle Dinsdag in Kameroen met vakansie was.

Volgens beamptes in Kameroen is hulle oor die grens na Nigerië geneem, hoewel Nigeriese militêre woordvoerders nie die inligting bevestig het nie.

Een Nigeriese sekuriteitsbeampte het op voorwaarde van anonimiteit gesê hulle soek naby die grens met Kameroen in die noordooste van die land. Die streek is op die rand van die Sahara, waar rebelle en bendes aktief is.

“Ons gee ons volle samewerking met beamptes van Nigerië en Kameroen om die plek te vind waar on burgers aangehou word,” het Frankryk se president, Francois Hollande, in Parys gesê.

Hy het gesê die prioriteit is om “eers die presiese plek te identifiseer waar (hulle) aangehou word, waarskynlik in twee groepe”.

Die familie, wat in Kameroen gebaseer was, het die Waza Nasionale Park besoek toe hulle ontvoer is.

Hulle is geïdentifiseer as Tanguy Moulin-Fournier en sy vrou Albane, sowel as hul vier seuns Eloi, Andeol, Mael en Clarence.

Tanguy se broer, Cyril Moulin-Fournier, was saam met hulle en is ook ontvoer. Die drie volwassenes is almal ongeveer 40 jaar oud.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: kameroen  |  nigerië  |  frankryk  |  ontvoerings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bernard Kuhn sê... geen kinders onder 18 mag daarna kyk nie! hoop hy word gehang! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.