Franse egpaar vergiftig kinders

2009-09-13 05:21
Tweets Share Share line Print

Parys - ‘n Franse egpaar is tronk toe gestuur na hulle hul kinders met canneloni vergiftig het.

Marie-Hélène Martinez het die daad ontken, maar die hof het haar skuldig gevind.

Sy is tot 20 jaar tronkstraf gevonnis terwyl Jean-Paul Steijns tot tien jaar gevonnis is.

Hulle het hul agt jaar oue dogtertjie, Melissa, en sewe-jarige seuntjie, Jason, vergiftig.

Familie van die kinders was nie tevrede met die vonnis nie en wou gehad het die ouers met langer sit.

“Gaan dood in die tronk,” het die kinders se tannie aan Martinez (29) geskree.

Martinez het in trane uitgebars toe die vonnis gelees word terwyl haar man geen emosie gewys het nie.

“Hulle moes lewenslank gekry het.

“Tien jaar is niks vir ‘n ma wat haar eie kinders vergiftig nie,” het ‘n ander familie lid geskree.

 Martinez het aanvanklik ontken dat sy ‘n dag na haar stilgeboorte die kinders vermoor het.

Die stil gebore baba is ‘n paar dae later op hulle balkon gevind.

Melissa en Jason het getuig dat hulle finansiële probleme gehad en toe besluit het om die kinders te vergiftig aangesien dit makliker sou wees sonder hulle.

Steijns, wat nie die biologiese pa is nie, voer aan dat Melissa hom oorreed het om die moorde te pleeg nadat hulle hul woonstel in Marseille verloor het.

Die hof het egter altwee skuldig bevind van die vergiftiging.

Volgens ‘n Franse publikasie, het die kinders gekla dat die pasta bitter was en dat hulle dit nooit opgeëet het nie.

Hulle is dieselfde aand dood en die egpaar het hulle lyke in die kattebak van hul motor weggesteek.

Steijns het ‘n maand aan die polisie skuld bely.

Die polisie vind toe ook die verrotte liggaam van die stilgebore baba op hulle balkon gevind.

Die rede vir die baba se dood kon nie bevestig word nie.

Martinez se prokureur het gesê hulle gaan appelleer, maar dat hulle “’n groot kans vat”.

www.skynews.com

Lees meer oor: frankryk  |  moord op kinders

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.