Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

FOTO: Batman-skieter 'was mediese student'

2012-07-20 19:00
Tweets Share Share line Print

James Holmes is in hegtenis geneem ná die massamoord by ‘n fliekteater in Aurora, Colorado. (Foto: Universiteit van Colorado)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

New York – ‘n Gemaskerde man wat minstens 12 mense by ‘n openingsaand van The Dark Knight Rises buite Denver, Colorado, afgemaai het, was swaar gewapen.

New York Post berig James Holmes (24) het minstens vier verskillende vuurwapens by hom gehad ten tyde van die voorval.

Die koerant berig minstens 38 mense is gedurende die skietery beseer.

Jacque Montgomery, ‘n woordvoerder, sê Holmes was ‘n student aan die Universiteit van Colorado se mediese kampus in Denver voordat hy verlede maand opgeskop het.

Montgomery weet nie wanneer Holmes sy studies begin het of hoekom hy hom onttrek het nie.

Die polisie in Colorado het intussen gesê die verdagte het ‘n lokval by sy huis gestel.

Volg Nuus24 op Twitter 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bia Force sê... Ek dink hierdie haal eerder die nuus omdat dit so 'n stoepit boef was.... :) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday City Deep - 09:14 AM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road
  • Thursday Sandton - 09:14 AM
    Road name: Katherine Street Southbound
    DELAYS between Marlboro Drive and Grayston Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.