Fetus onder Kersboom gevind

2009-12-15 09:50
Tweets Share Share line Print

San Juan - ’n Paartjie van Texas  het ’n sewe maande oue fetus in ’n geskenkpakkie onder ’n Kersboom gesit nadat hulle die lyk nie by die toilet kon afspoel nie.

Ruby Lee Medina (31) en Javier Gonzalez (37) van Mission is aangekla vir die mishandeling van ’n lyk en vir die peuter van bewysstukke.

Die polisiehoof van San Juan, Juan Gonzalez het gesê die polisie het die fetus Donderdag in die vrou se karavaan ontdek nadat hulle ’n anonieme wenk gekry het.

’n Nadoodse ondersoek is tans onderweg, maar Gonzalez het gesê die polisie glo die vrou het pille gebruik om die baba self te aborteur.

Sy het kort daarna die ambulans gebel toe sy onophoudelik begin bloei het. Sy het gesê sy weet nie waar die fetus is nie.

Die paartjie het die fetus by die toilet probeer afspoel, maar dit het nie gewerk nie.

"Hulle het na bewering die fetus skoongemaak en dit in ’n boks onder die Kersboom geplaas, het die polisiehoof gesê.   
  
- Sapa-AP    
 

Lees meer oor: kindermoorde

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.