Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Feestelike atmosfeer by Withuis

2012-11-07 08:04
Tweets Share Share line Print

Washington – 'n Feestelike atmosfeer het geheers terwyl ondersteuners van pres. Barack Obama voor die Withuis byeengekom het om die president se oorwinning in die verkiesing te vier.

Ondersteuners van die president het in die ysige koue Amerikaanse vlae gewaai, gedans, en slagspreuke ter ondersteuning van hulle kandidaat gedreunsing.

Amerikaanse televisienetwerke het 'n oorwinning vir Obama voorspel in die verkiesingstryd teen sy Republikeinse teenstander, Mitt Romney.

CNN het pres. Barack Obama Woensdag omstreeks 06:20 Suid-Afrikaanse tyd as die wenner aangewys. NBC en CBS se projeksies het ook getoon dat Obama die stryd gewen het.

Nicole Arow, 28, 'n aktivis wat saam met die skare by die Withuis was, het gesê sy is "opgewonde en verlig" oor Obama se oorwinning.

"Blydskap. Dis wat ek voel," het sy gesê.

"Ek is ongelooflik opgewonde," het Justin Pinn, 'n 22-jarige student van die Georgetown-universiteit, gesê.

"Ek voel my hoop is vernuwe en ek is gereed om die goeie stryd te stry. Dis 'n goeie dag om 'n Amerikaner te wees!" het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

'Spioene' in Iran gehang

2013-05-19 14:46

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Yolandi Müller- Vd Merwe sê... Hy kan bly wees hys maar net i verrotte ou donkie genoem. Hy sal in sy beste jockey bollie as hy weet wat die wereld van hom dink. Dat die ding net nie kan vrek nie, is my deksel. Hoe moeilik kan dit wees om die boosaard uit te haal? Hy is so spitefull, hy sal aspris nog blerrie laaaank lewe! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.