Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Familie kry misdadiger se oorskot ná 132 jaar

2012-08-02 07:31
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die oorskot van Australië se mees berugte misdadiger sal 132 jaar ná sy teregstelling aan sy familie terugbesorg word.

Regeringsamptenare in Victoria het Donderdag gesê Ned Kelly se oorskot sal aan sy afstammelinge oorhandig word.

Kelly was in die 19de eeu die leier van 'n groep bankrowers in Victoria. Hy is in 1880 gehang en sy lyk is vir dekades lank gesoek. Forensiese wetenskaplikes het verlede jaar sy skelet geïdentifiseer nadat dit in 'n massagraf gevind is.

Sy familie het gevra dat sy oorskot aan hulle terugbesorg word sodat hulle 'n ordentlike begrafnis kan hou.

Ellen Hollow, agterkleinkind van Kelly se suster Kate Kelly, het gesê die familie is bly oor die regering se besluit.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: ned kelly  |  australië
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Werner van Tonder sê... So ons kan nog 'n fliek soos the grudge verwag binnekort... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Devland - 17:57 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Golden Highway and the N12 Potchefstroom Interchange
  • Friday Pretoria - 17:55 PM
    Road name: Paul Kruger Street Northbound
    ACCIDENT at Bloed Street - DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.