Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Familie dagvaar ná lyk uit kis val

2009-11-28 04:07
Tweets Share Share line Print

Phoenix – ’n Familie dagvaar ’n begrafnisonderneming en betrokkenes nadat een van hul familielede se liggaam verlede jaar uit ’n doodskis uitgeval het toe dit in die graf geplaas is.

Die werkers van die begrafplaas het na die voorval weggehardloop en die geskokte roubeklaers agtergelaat om die lyk self uit die graf te haal en na die lykswa te dra.

Hulle beweer die gordel van die instrument wat die kis in die graf sak, het gebreek. Die kis het geval, gebreek en die liggaam laat uitval, het die Arizona Republic berig.

Twee familielede het die kis probeer lig, maar die onderkant het losgebreek wat ‘n bewys was van die kis se swak kwaliteit.

Die kinders, die weduwee en twee dosyn familielede van die oorledene, Robert Gowdy Sr. (50), dagvaar die stad van Mesa en sy begrafplaaswerkers, die begrafnisondernemers en die onderneming wat verantwoordelik was vir die maak van die kis.

Die begrafnisondernemers ontken alle aanklagte en sê die lyk het nie uit die kis geval nie.

Die familie het ‘n jaar later ‘n tweede begrafnis gehou.

-Sapa-AFP

 

Lees meer oor: begrafnis  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johannes Donderwater sê... Moet ons nie nou sanksies instel om hulle te verplig om die terroriste aan bewind te stel nie? Hoekom klink dit dan nou so bekend? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Corporate Assistant

Bloemfontein
HR Solutions
R7000 - R13000

Feedlot Cattle Assistant

Pietermaritzburg
Pronel Personnel Consultants Pietermaritzburg
R8000 - R12000

Draughtsman - 6 month Contract

East London
MPC Recruitment
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.