Facebook-partytjie by politikus se huis ruk hand uit

2011-08-26 23:14
Tweets Share Share line Print

Londen – Sowat 100 luidrugtige tieners het die luukse woning van ‘n konserwatiewe Britse parlementslid vertrap na hulle op Facebook van sy dogter se partytjie gehoor het.

Die besope tieners het Simon Kirby se huis ter waarde van £2.25 miljoen (sowat R26 miljoen) ongenooid vertrap terwyl hy saam met sy vrou op vakansie was.

Sy 19-jarige dogter Briony het die polisie gebel na hordes luidrugtige partytjiegangers die eiendom betree het, op die bure gevloek het en bierblikke oor die tuin gestrooi het.

Die privaatskoolmeisie wou glo ‘n rustige aandjie saam met ‘n paar vriende vier, maar nuus oor die geselligheid het soos ‘n veldbrand op Facebook versprei.

Die bure het gesê dit was ‘n “aaklige ervaring.”

Raserige tieners het hulle glo wakker gehou en die gholfbaan agter die huis was glo oorvul met dronk tieners.

– Lees die volledige storie hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: brittanje  |  facebook  |  politici  |  tieners

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.