Europese storms dood 45
2010-02-28 19:30
Madrid – Sowat 45 mense is dood nadat erge storms Spanje, Portugal en Frankryk die afgelope naweek geteister het, het owerhede gesê.
Na bewering het sowat 40 mense in Frankryk gesterf, drie in Spanje, een in Duitsland en ‘n 10-jarige seun in Portugal.
Winde wat teen sowat 140km/h beweeg het glo chaos in Portugal veroorsaak, het die BBC berig.
Lees meer hier.