Ek’s nie so sleg nie, sê VN-leier

2009-08-31 13:37
Tweets Share Share line Print

Oslo, Noorweë – Ban Ki-moon, die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), moes homself Maandag verdedig teen negatiewe aanmerkings oor sy leierskapstyl en persoonlikheid.

Noorweë se VN-ambassadeur, Mona Juul, het die Suid-Koreaanse leier van die VN beskuldig van ‘n tekort aan leierskap en charisma.

Ban kry ook gereeld woedeuitbarstings, het Juul in ‘n memo wat aan die Noorweegse media uitgelek is, gesê.

In ‘n besoek vandeesweek aan Oslo het Ban erken dit is niks lekker om gekritiseer te word nie. Hy het egter Juul se kritiek aan kultuurverskille binne die VN toegeskryf en homself verdedig.

“Ek het my eie leierskapstyl en my eie charisma,” het hy gesê.

Juul het in haar memo ook uitgevaar teen die VN se “skitterende afwesigheid” in talle wêreldkrisisse.

Die Noorweegse ambassadeur het onder andere die situasie in Mianmar genoem.

Ban het gesê hy was al twee keer in Mianmar en het al drie keer met die regime se top-generale ontmoet om ‘n vreedsame oorgang na demokrasie in dié land te bewerkstellig.

- Sapa-AP

Lees meer oor: ban ki-moon  |  vn

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Masterdebater sê... Ronel, darem nie so toring nie. Wel een wat volgens afrika standaarde redelik hoog is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.