Egpaar smokkel gestremdes om te bedel

2010-01-12 12:24
Tweets Share Share line Print

Hanoi, Vietnam – ‘n Viëtnamese egpaar is aangekla daarvan dat hulle gestremde mense van Vietnam na Thailand gesmokkel het om te gaan bedel, het amptenare Dinsdag gesê.

Volgens Le Hong Bao, ‘n aanklaer in die suidelike An Giang provinsie van Vietnam, het Lam Minh Hoang (59) en sy vrou Nguyen Thi Nga (53) in 2003 van Vietnam na Thailand geëmigreer en besef dat bedelary baie winsgewend is.

In 2006 het hulle na Vietnam teruggekeer waar hulle 10 gestremde mense oor drie jaar gewerf het en toe deur Kambodja na Thailand gestuur het om te gaan bedel.

Die paartjie het glo twee huise gehuur en sewe van die gestremde mense op die straat laat bedel terwyl die ander drie mense items verkoop het. Elk is 9 Amerikaanse dollar (R66) per dag betaal en die egpaar het die res van die geld in hul eie sak gesteek.

Agt van dié bedelaars het later ‘n woordewisseling met die paartjie gehad oor die verdeling van die inkomste en is teruggestuur Vietnam toe.

Hoang en Nga is in Junie verlede jaar in hegtenis geneem en aangekla daarvan dat hulle 'mense onwettig uit die land gestuur het'. Volgens Viëtnamese wetgewing kan elkeen tot sewe jaar tronkstraf gevonnis word as hul skuldig bevind word.

- Sapa
 

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.