Egiptiese polisie vernietig drie tonnels

2010-07-23 22:29
Tweets Share Share line Print

Rafah, Egipte – Egiptiese polisie het drie tonnels op die grens met die Gasastrook vernietig en beslag gelê op gesmokkelde goedere, maar niemand is in verband hiermee in hegtenis geneem nie, het ‘n Egiptiese sekuriteitsbron Vrydag gesê

Een tonnel wat gebruik was om motors te smokkel is Vrydag in die Al-Ahrash-omgewing van die grensdorp Rafah gevind.

Die ander twee is laat Donderdag in die Salaheddin woonbuurt gevind en was gebruik om kos en mediese voorraad te smokkel.

Polisie het goedere in plastieksakke gevind, maar niemand is in hegtenis geneem nie.

Palestyne het duisende tonnels gemaak om goedere en petrol van Egipte na die Gasastrook te smokkel, nadat Israel vier jaar gelede ‘n blokkade op die armoedige enklawe ingestel het.

Israel het die blokkade verlede maand gelig.

Beide Israel en Egipte het honderde tonnels oor die laaste drie jaar vernietig.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: egipte  |  gasa  |  smokkelary

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.