Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Eerste vroue-president in Suid-Korea bal vuis vir noorde

2013-02-25 11:17
Tweets Share Share line Print

Seoel – Die Suid-Koreaanse politikus Park Geun-Hye, wat Maandag as dié land se eerste vroulike president beëdig is, het gewaarsku dat sy geen uitlokking deur Noord-Korea sal verdra nie.

Sy het met haar beëdiging ook ‘n nuwe era van ekonomiese voorspoed vir die land se inwoners beloof.

Die 61-jarige Park, wat nou aan die hoof staan van Asië se vierde grootste ekonomie, sal voor verskeie groot uitdagings te staan kom, insluitend die veglustige regering van die Noorde, ‘n afswaai in die ekonomie en die stygende koste van maatskaplike toelae.

Park het haar eed voor 70 000 mense in Seoel afgelê.

Sy het onder andere ‘n beroep op die noorde gedoen om sy kernambisies te laat vaar en weer by die internasionale gemeenskap aan te sluit.

“Noord-Korea se onlangse kerntoets is ‘n uitdaging vir die oorlewing en toekoms van die Koreaanse mense en daar moet geen twyfel wees dat die grootste slagoffer niemand anders as Noord-Korea self gaan wees nie,” het sy gesê.

“Ek sal geen optrede verdra wat die lewe van ons mense en die veiligheid van ons nasie bedreig nie,” het Park gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: suid-korea  |  presidente
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Werner van Tonder sê... So ons kan nog 'n fliek soos the grudge verwag binnekort... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurst Hill - 17:00 PM
    Road name: Perth Road Southbound
    DELAYS approaching Portland Road
  • Friday Germiston - 16:57 PM
    Road name: N17 Eastbound
    DELAYS approaching the Osborn Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.