Eerste lesbiese paartjie trou in Portugal

2010-06-08 02:47
Tweets Share Share line Print

Lisbon, Portugal – ‘n Lesbiese paartjie was Maandag die eerstes om in Portugal ‘n  gay-troue te hê nadat die land, wat merendeels Katoliek is, ‘n maand gelede ‘n wet ingestel het waarin gay-huwelike goedgekeur is.

Teresa Pires en Helena Paixao, beide geskeide ma’s in hul dertigs wat al sedert 2003 saam is, het in ‘n 15-minuut seremonie by ‘n Lisbon registrasiekantoor in die eg getree.

“Hierdie is ‘n reuse-oorwinning, ‘n droom wat waar geword het,” het Pires gesê en haar nuwe huweliksmaat gedruk en gesoen.

“Nou is ons ‘n familie, dit is die belangrikste ding,” het Pires gesê en bygevoeg dat hulle sal aanhou om te veg vir gelyke regte vir homoseksuele mense, insluitende aanneming.

Die seremonie kom minder as ‘n maand nadat Portugal se konserwatiewe president ‘n gay-huwelikswet bekragtig het. Sy goedkeuring maak Portugal die sesde land in Europa wat dieselfde geslag huwelike toelaat.

Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: portugal  |  gay huwelike

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.