Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ecuador het nog nie besluit oor Assange

2012-08-15 13:35
Tweets Share Share line Print

Quito – Pres. Rafael Correa van Ecuador het Dinsdag Britse mediaberigte ontken dat sy land ingestem het om asiel aan die WikiLeaks-stigter Julian Assange toe te staan.

"Die gerug dat asiel aan Assange toegestaan is, is vals. Geen besluit is nog geneem nie. Daar word nog op 'n verslag van die ministerie van buitelandse sake gewag," het Correa op Twitter geskryf.

Die 41-jarige Assange woon al sedert 19 Junie in Ecuador se ambassade in Londen om uitlewering aan Swede te vermy waar hy deur die polisie ondervra gaan word oor beweerde seksuele misdrywe.

Correa se verklaring kom nadat Brittanje se Guardian-koerant Dinsdag op hul webwerf berig het dat Ecuador asiel aan Assange gaan toestaan. Die koerant het 'n beampte in Quito aangehaal wie se naam nie genoem is nie.

Correa het later aan verslaggewers in Guayaquil gesê die Guardian "is 'n baie ernstige koerant, maar ek weet nie watter bron hulle gebruik het nie".

In 'n onderhoud laat Maandag, het Correa gesê hy sal na verwagting later vandeesweek oor Assange se aansoek om asiel reageer.

"Ons sal nie later as Woensdag 'n vergadering hou nie," het Correa gesê en na sy diplomate in Londen verwys.

Selfs al word Assange se asiel toegestaan, is dit nie duidelik of hy toegelaat sal word om na Quito te reis omdat die Britse polisie buite die ambassade wag gereed om hom in hegtenis te neem.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: julian assange  |  ecuador  |  wikileaks
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Moses S? sê... hy is aangekla omdat hy 'n donkie beledig het Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.