EU-leiers glo lig in die broek

2009-11-20 12:32
Tweets Share Share line Print

Londen – Britse koerante het die aanstellings van die Europese Unie se president en minister van buitelandse sake aangeval en hul selfs lig in die broek genoem wat gaan sukkel op die wêreldverhoog.

Die koerante het ook protes aangeteken oor die agter-die-skerms proses om die twee nuwe leiers gisteraand in Brussels te kies en dit beskryf as, “‘n klap in die gesig vir die grondbeginsels van Britse demokrasie.”

“The Great EU Stitch Up,” het vanoggend op die Daily Mail se voorblad gepryk.

“’n Boetie in die Arbeidersparty van wie niemand nog gehoor het nie, is as die minister van buitelandse sake aangestel sodat ‘n fanatiese federalis, wat wil hê dat Brussel ons moet belas, president kan word. Die goeie nuus? Ten minste is dit nie Tony Blair nie,” het dié koerant gesê.

EU-leiers het die minder bekende Herman van Rompuy, België se premier, as die president van die EU verkies.

Catherine Ashton van Brittanje se regerende arbeidersparty is aangestel as die EU se minister van buitelandse sake.

Graeme Wilson, adjunk-politieke redakteur van die Sun het gesê,  “Europa se twee magtigste poste is gister uitgehandig, maar die 500 miljoen mense wat in dié unie woon het geen sê gehad oor wie dit moes vul nie.”

- AFP
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.