Duitsers verdeel oor Griekeland

2011-09-14 08:52
Tweets Share Share line Print

Den Haag – Die Duitse regering is tot op die been verdeel oor die vraag wat met Griekeland moet gebeur.

Dr. Angela Merkel, bondskanselier, het haar eie vise-kanselier en leier van een van haar koalisiegenote, Philipp Rösler, pas kliphard daaroor gerepudieer.

Rösler, ook minister van ekonomiese sake, het vroeër gesê die moontlikheid van ’n “beheerde bankrotskap” van Griekeland kan nie meer geïgnoreer word nie.

Merkel se reaksie in ’n onderhoud met ’n Duitse radiostasie was dat die euro die toekoms van Europa gaan bepaal, en dus moet ’n Griekse bankrotskap tot elke prys verhinder word.

Sy het gesê die gevaar dat die krisis ander lande kan laat omval, is groot.

“En dus moet elkeen sy woorde baie versigtig weeg. Wat ons nie nodig het nie, is onrus op die finansiële markte.”

Intussen het pres. Barack Obama van Amerika luidens berigte in die Europese media die Europese Unie (EU) gekritiseer vir sy gebrek aan eensgesindheid insake die ekonomiese krisis.

“Uiteindelik moet die groot lande in Europa en hul politieke leiers ooreenstemming bereik oor ’n besluit hoe hulle die ekonomiese unie met ’n meer doeltreffende en gekoördineerde begrotingsbeleid kan byeenbring,” het hy in Washington gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

Lees meer oor: angela merkel  |  griekeland  |  ekonomie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.