Duitser verkrag dogter glo vir 34 jaar

2011-09-13 21:55
Tweets Share Share line Print

Berlyn – ‘n Nege-en-sestig-jarige man van Nuremberg sal op 497 aanklagte van verkragting teregstaan nadat hy sy dogter na bewering vir 34 jaar verkrag en drie seuns by haar verwek het.

Staatsaanklaer Antje Gabriels-Gorsolke het Dinsdag gesê die saak het onlangs aan die lig gekom toe die 46-jarige slagoffer voorwaardelik vrygelaat is nadat sy vir 'n onverwante misdaad verhoor is. Sy het dié inligting toe aan die polisiebeampte verantwoordelik vir haar toesig beken.

Twee van die seuns is as kinders dood. Gabriels-Gorsolke het gesê sy kan volgens Duitse privaatheidwetgewings nie meer besonderhede óf die identiteit van die betrokke partye bekendmaak nie.

Sy het gesê die mishandeling het begin toe die slagoffer 12 jaar oud was en die verkragtings het hoofsaaklik in die gesin se huis in Nuremberg en in ‘n motor plaasgevind.

Die man, wat sedert Maart in aanhouding is, erken glo hy het seks met sy dogter gehad, maar beweer sy het daartoe ingestem.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AP

Lees meer oor: duitsland  |  verkragting  |  bloedskande

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.