Duitser vas oor brande in Los Angeles

2012-01-03 18:03
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Amptenare in Los Angeles het gesê die polisie het 'n Duitse man in hegtenis geneem in verband met 'n rits brandstigting-insidente wat miljoene dollar se skade aan eiendom aangerig het.

"Die polisie het omstreeks 03:00 (13:00 plaaslike tyd) 'n 24-jarige man genaamd Harry Burkhart in hegtenis geneem, wat nou teregstaan op een aanklag van brandstigting by 'n onbewoonde huis, en wat tans sonder borg aangehou word," het Antonio Villaraigosa, die stad se burgemeester, Maandag gesê.

"Ons verwag dat daar soos die saak ondersoek word, meer aanklagte teen hom bygevoeg sal word," het die burgemeester gesê.

Burkhart is deur nuuskanale beskryf as 'n Duitse burger wat in Hollywood woon.

Altesaam 53 brande in Hollywood en ander dele van Los Angeles het meer as $2 miljoen (ongeveer R16 miljoen) se skade aangerig. 'n Spesiale taakmag is in die lewe geroep om dié beweerde brandstigter vas te trek.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: los angeles  |  brandstigting  |  brande

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.