Duitse pensionaris bestuur al 51 jaar sonder lisensie

2010-08-12 02:58
Tweets Share Share line Print

Die Duitse polisie het ‘n 79-jarige man van die pad getrek toe hy met sy kar in ‘n verkeerde baan in beweeg het, net om uit te vind sy lisensie is al vir meer as ‘n halfeeu nie meer geldig nie.

Beamptes in die westelike stad Oberhausen het gevra om sy lisensie te sien nadat hy teen die aankomende verkeer by ‘n supermark se parkeergebied in gery het.

Die pensionaris het sy identiteitskaart en sy motorregistrasievorms oorhandig, maar gesê hy’t sy bestuurderslisensie verloor.

“’n Voorlopige ondersoek het onthul die 79-jarige se lisensie is teruggetrek,” het die polisie in ‘n verklaring gesê.

“Rekenaarrekords toon dat hy verbied is om ‘n motor te bestuur tot Junie 2031. Dit is een dag voor sy honderdste verjaardag.”

Die man, wie se naam nie bekendgemaak word nie, se lisensie is in 1959 teruggetrek weens dronkbestuur. Toe hy hom nie daaraan gesteur het nie en verskeie kere weer op die pad geklim het, het ‘n regter gesê hy mag vir die volgende 72 jaar nie bestuur nie.

Hy sal nou waarskynlik beboet word.

- Sapa - AFP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: duitsland  |  dronkbestuur

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.