Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Duitse bedrieër in Las Vegas aangekeer

2012-07-28 18:04
Tweets Share Share line Print

Las Vegas – 'n Duitse man wat in Europa gesoek word vir sy aandeel in 'n piramideskema van $100 miljoen (sowat R815 miljoen) is hier in hegtenis geneem ná vyf jaar as voortvlugtige, het Amerikaanse immigrasie-owerhede gesê.

Ulrich Felix Anton Engler, 51, is laat Woensdag deur Amerikaanse owerhede in dié land se dobbelhoofstad aangekeer.

Hy word aangehou vir die oortreding van Amerikaanse immigrasiewetgewing, maar sal waarskynlik gedeporteer word.

"Mnr Engler se inhegtenisname ná vyf jaar as voortvlugtige is 'n welkom dag en 'n belangrike stap om 'n bedrogspul van meer as $100 miljoen oop te vlek," het John Morton, direkteur van die immigrasiebeheeragentskap ICE gesê.

"Ek hoop mnr Engler se slagoffers het in hierdie geval 'n gevoel van verligting dat mnr Engler se bedrog en lang tyd as voortvlugtige verby is en dat hy binnekort voor die hof sal staan in Duitsland om te boet vir sy beweerde misdade."

Engler word in Duitsland gesoek vir sy aandeel in 'n piramideskema wat van Junie 2003 tot Desember 2004 bedryf is deur 'n maatskappy wat hy in Cape Coral, Florida, tot stand gebring het.

Hy staan tereg op aanklagte wat hom tot 20 jaar tronk toe kan stuur.

Engler het na bewering die internet gebruik om beleggers van Oostenryk, Duitsland en Switserland te werf met vals bewerings dat hy dit in die aandelebeurs sou belê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: bedrog
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... So n opsie bestaan nie in die RSA nie.Slegs een wat iemand anders se lewe werd is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.