Duisende vlieërs vlieg in Gasa

2009-07-30 21:18
Tweets Share Share line Print

Duisende vlieërs wapper rond in die lug in Gasa (AFP).

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

 Gasastad – Duisende kinders in die Gasastrook het Donderdag gespook om die wêreldrekord in vlieër vlieg te breek.

Dit was ‘n rare oomblik van verligting in hulle oorlog-geteisterde daaglikse lewens.

Meer as 6000 seuns en meisies het op ‘n strand in die noorde van Gasa bymekaargekom om oor die 3000 vlieërs te vlieg, het die amptenare van die VN agentskap wat die byeenkoms gereël het gesê.

Indien die getal deur Guinness bevestig word, sal dit die nuwe rekord wees vir die meeste vlieërs wat op dieselfde tyd gevlieg is.

Die kleurvolle vlieërs is gemaak as deel van aktiwiteite by die somer-kampe van die VN se nood hulpagentskap (UNWRA), waar meer as 240 000 kinders hierdie jaar was.

“Die helfte van Gasa se populasie in kinders, hierdie kinders is wêreldklas. Vandag gaan hulle die rekord breek vir die grootste hoeveelheid vlieërs wat gevlieg word,” het John Ging, die direkteur van UMRA in Gasa gesê.

- Sapa

Lees meer oor: kinders  |  gasa

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.