Duisende honde glo in Oekraïne 'geslag'

2011-10-24 14:11
Tweets Share Share line Print

Kiev – Dierebeskermingsgroepe het die Oekraïne daarvan beskuldig dat onwettige metodes gebruik word om rondloperhonde in dié land uit te sit voor die Europese Sokkerbeker in 2012.

Die organiseerder van Euro 2012 ontken egter enige betrokkenheid by ‘n veldtog om die honde van die strate te verwyder.

Amptelike skattings dui daarop dat die hoeveelheid rondloperhonde wat in die gasheerstede Kiev, Donetsk, Kharkiv and Lviv van kant gemaak is, soveel as 9 000 kan wees.

“Dit is ‘n slaghuis,” het Asya Serpinska, die hoof van die Oekraïnse vereniging van dierebeskermingsgroepe, gesê. “Ons is seker daar is ‘n amptelike bevel uitgereik om die Euro-stede van rondloperhonde skoon te vee.”

“Behoed ons as ‘n hond een of ander buitelander byt,” het sy bygevoeg.

Die Oekraïne het ‘n groot bevolking honde, en rondloperhonde word dikwels in groepe gesien ronddwaal in die strate, parke en speelgronde.

Naastenby 3 000 mense is verlede jaar in Kiev alleen deur rondloperhonde gebyt.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.