Dronkbestuur Mexikaanse-griep se skuld

2009-07-28 12:43
Tweets Share Share line Print

Wellington, Nieu-Seeland – ‘n Vrou van Nieu-Seeland het die perfekte verskoning gehad toe sy in die hof verskyn het op aanklagte van dronkbestuur.

“Dit is die Mexikaanse-griep se skuld.”

Deborah Karen Graham, ‘n sakevrou van Queenstown, meen die drie glase wyn wat sy gedrink het, het haar bietjie swaarder getref omdat sy steeds herstel nadat sy Mexikaanse-griep gehad het.

Regter, Kevin Phillips, het egter nie hiervoor geval nie.

“Alles is nou dié virus se skuld. Ek aanvaar dit eenvoudig nie,” het die regter gesê.

Graham het ‘n $360 (R2900) boete gekry en mag vir ses maande nie bestuur nie.

Volgens ‘n verslag uitgereik deur Nieu-Seeland se minister van gesondheid, is 72 persone in die hospitaal opgeneem met die virus, waarvan 22 in intensiewesorg is. Daar is sowat 2704 bevestigde gevalle in die land.

Daar het reeds 13 persone gesterf as gevolg van die virus.

–Sapa
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ACCOUNTS CLERK

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

MIS Data Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R30000

Test Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R15000 - R20000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 124,900.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 157,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.