Dronk lotto-wenner vas vir omkopery

2009-08-18 14:13
Tweets Share Share line Print

Bordeaux, Frankryk – ‘n Man wat €26 miljoen (R295 miljoen) in ‘n Europese boerpot gewen het, is vas ná hy dronk bestuur het en twee verkeersbeamptes probeer omkoop het.

Die verkeersbeamptes het Pascal Brun, 39, Saterdag gevra om sy geel Ferrari beter te parkeer. 

Die voormalige slagter het dronk voorgekom, het hulle gesê. ‘n Toets het gewys sy bloedalkoholvlak was vier keer oor Frankryk se limiet, het Sud Ouest-koerant berig.

Brun, wat €26 miljoen (R295 miljoen) in die Franse EuroMillions-boerpot gewen het, het die twee verkeersbeamptes na sy huis genooi vir ‘n drankie. Dáár het hy hulle elk €1 000 (R11 340) aangebied om ander pad te kyk.

Die miljoenêr, wat reeds sy bestuurslisensie vir dronkbestuur verloor het, is weer aangekla van dronkbestuur sowel as poging tot omkopery van ‘n publieke amptenaar.

Hy het ‘n ses maande lange tronkstraf gekry, waarvan drie maande opgeskort is. Brun moes ook €500 (R5 670) aan elke verkeersbeampte betaal.

Die hof het sy opgeboude Ferrari 599 GTB Fiorano gekonfiskeer.

Brun se straf moet egter nog hersien word. Sy prokureur beplan om te vra dat Brun vrygelaat word onder voorwaarde dat hy ‘n elektroniese bandjie dra, in plaas daarvan om tronk toe te gaan.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 R32 3.2 5-dr DSG
2007
R 356,000.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY05
2006
R 119,995.00

ISUZU

KB200i LWB Fleetside PU MY07
2012
R 163,020.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.