Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Drie mans in Gasa gehang oor 'moord'

2012-07-17 20:04
Tweets Share Share line Print

Gasa – Drie mans wat van moord beskuldig is, is Dinsdag in die Hamas-beheerde Gasa-strook gehang, het die gebied se ministerie van binnelandse sake gesê.

Altesaam 14 Palestyne is sedert 2007 deur die Islamitiese groep Hamas tereggestel. Hamas het in dié jaar beheer oor die Gasa-strook geneem. 

Geen besonderhede oor die moorde is beskikbaar nie en slegs die voorletters van die mans wat tereggestel is, is vir identifikasie-doeleindes beskikbaar gemaak.

Volgens wetgewing behoort die Palestynse president, Mahmoud Abbas, die finale seggenskap te hê voordat teregstellings kan plaasvind, maar Hamas voer teregstellings uit sonder om die president te raadpleeg.

Menseregtegroepe het herhaaldelik die gebruik van die doodstraf veroordeel, maar Hamas verwerp dié kritiek.

Die teregstellings word “in ooreenstemming met ons godsdiens uitgevoer (en die) beslissings van die Palestynse wetgewing,” het ’n verklaring van die ministerie gelui.

Altesaam 30 doodsvonnisse is sedert 2007 in die Gasa-strook goedgekeur. Baie mense is tereggestel omdat hulle na bewering aan Israelse veiligheidsmagte hulp verleen het.

– Volg Nuus24 op Twitter.  

- Reuters

Lees meer oor: gasa  |  palestina  |  doodstraf  |  hamas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Francois Blom sê... Het vanoggend geluister hierna op RSG. Ek is bekommerd oor ons wêreld. Demokrasieë wat glad nie demokraties is nie. Onderdruktes wat die onderdrukker word. Ek wil net graag een ding sê, ons moet onthou dat fanatici gevind word waar geloof (en vegan diëte) ter sprake is, dit is egter nie te sê dat daar net fanatiese faksies gevind kan word in gelowe nie. Ek wil die woord 'gematig' gebruik maar om een of ander rede dink ek dat dit sintaks-gewys nie vry is van tekortkominge nie. Nie almal is Bybel-bliksemende Christene nie en nie almal is Talibanagtige Moslems nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

AUTOCAD Mechanical Draughtsman

North West
Akasia Personnel Consultants
R25000 - R28000

Miner, Arnot Coal, Mpumalanga x 6 positions

Mpumalanga
Exxaro Resources Ltd (Powering Possibilities)
Market Related

On line Digital Analyst - Sandton

Sandton
Studio 29 - Specialist IT Placements
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.