Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Drie dood ná tropiese storm Viëtnam tref

2012-10-29 11:53
Tweets Share Share line Print

Hanoi – Minstens drie familielede is dood nadat die tropiese storm Son-tinh Viëtnam getref het, het owerhede Maandag gesê.

Die storm het sterk winde en swaar reën veroorsaak.

'n 30-jarige vrou, haar tweejarige dogter en 57-jarige pa is dood nadat die boot wat hulle vervoer het, Sondag op 'n rivier in die sentrale provinsie van Quang Ngai omgeslaan het, het die provinsiale vloedbeheer-hoofkantoor gesê.

Minstens 260 000 mense is Sondag ontruim toe die storm kusprovinsies in noordelike Viëtnam geteister het.

Altesaam 68 vlugte is oor die naweek weens die storm gekanselleer.

– Volg Nuus24 op Twitter



- Sapa-DPA

Lees meer oor: weer  |  natuurrampe
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Natasha Van Zyl sê... Daar sal altyd die belofte wees van aanvalle. Die ekstrimiste is oral en wil hulle gewig rondgooi waar moontlik. Hulle wil raakgesien word en gevrees word. Dis hoe ek weet dat hulle níe my regverdige, liefdevolle God dien nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Sharonlea - 11:45 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at President Fouche Drive - expect DELAYS
  • Friday Pretoria - 11:40 AM
    Road name: Simon Vermooten Road Both Ways
    DELAYS towards Rossouw Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.