Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dreamliner se vlerke geknip weens brandrisiko

2013-01-17 12:30
Tweets Share Share line Print

Tokio – Lugvaart-reguleerders het Donderdag die meeste van die wêreld se 787 Dreamliner-vloot verbied om te vlieg tot ‘n brandrisiko, wat met batterye op die vliegtuig verband hou, opgelos is.

Dit het die krisis vir sy Amerikaanse vervaardiger Boeing verder verdiep.

Reguleerders in Japan, Indië en Chili het die voorbeeld van die Amerikaanse Federale Lugvaartadministrasie (FAA) gevolg deur alle vlugte te kanselleer nadat ‘n Japannese Dreamliner Woensdag gedwing is om ‘n noodlanding te maak.

Die FAA, wat die maatstaf stel vir lugvaartstandaarde, het ‘n “potensiële brandrisiko weens die battery in die 787” geïdentifiseer nadat ‘n battery gelek het op dié All Nippon Airways-vlug.

Analiste sê die ANA-voorval, wat kom ná ‘n rits veiligheidsvrese waarby die Dreamliner in die afgelope weke betrokke was, het noukeurige krisisbestuur van Boeing genoodsaak.

Dié vliegtuie maak staat op batterykrag, eerder as die hidroulika wat in ouer vliegtuie gebruik was. Boeing meen die gebruik van ligte materiaal is ‘n deurbraak vir lugrederye wat graag hul brandstofrekeninge wil sny.

Jim McNerney, die uitvoerende hoof van Boeing, sê die maatskappy “is baie spyt” oor die impak wat die onlangse gebeure op lugrederye en passasiers gehad het en het onderneem om “elke nodige stap” te neem om met die FAA te werk om die probleme op te los.

Nietemin het hy beklemtoon: “Ons hou vol dat die 787 veilig is en ons staan agter sy algehele integriteit.”

Altesaam 39 van die 50 Dreamliners wat oor die wêreld heen deur lugrederye gebruik word, vlieg op die oomblik nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- AFP

Lees meer oor: dreamliner  |  vliegtuie  |  boeing
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... PS Ek verfoei mense wat geen humorsin het en deur die lewe strompel sonder 'n verbeelding of 'n sweempie lighartigheid - hulle lag op foto's maar hulle oë is dood... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.